Description
'n Praktiese kursus wat jou leer hoe om die mense binne jou invloedsfeer vir Jesus te wen. Identifiseer verskillende soorte ongelowiges met wie jy kontak het en leer verskillende strategieë. Leer ook hoe om jou getuienis en eie ervaringe van God se liefdevolle hulp te gebruik as aanknopingspunt vir 'n dieper gesprek, Leer hoe om die Evangelie van Jesus op 'n eenvoudige en visuele manier aan iemand te verduidelik na aanleiding van Johannes 3:16.
Reviews
There are no reviews yet.