Description
Mense wat reageer op 'n uitnodiging tydens 'n diens word soms na 'n bidkamer toe geneem vir verdere individuele bediening. Hierdie is 'n basiese en praktiese kursus geskryf vir bediening in die beperkte ruimte en tyd wat binne die konteks van 'n diens toegelaat word.
Reviews
There are no reviews yet.